Reform of Customary Law of Succession and Regulation of Related Matters Act 11

Primary tabs

The Act abolishes the customary rule of primogeniture in as far as it applies to the law of succession and further extends the application of the Intestate Succession Act to the deceased estates of Africans who die intestate (without a will) and provides guidelines for interpreting the Intestate Succession Act in order to give effect to the new provisions and to ensure the protection of the rights of women to inherit.

Die Wet op Hervorming van die Gewoontereg van Opvolging en Regulering van Verwante Aangeleenthede 11 (2009)

Geslags diskriminasie, Skadelike traditionele gebruike, Eiendom en erfenisregte​

Die Wet skaf die gebruiklike rëel van primogeniture af vir sover dit van toepassing is op die erfreg en brei die toepassing van de Wet op Intestate Opvolging verder uit op die afgestorwe boedels van Afrikane wat intestaat sterf (sonder ‘n testament) en bevat riglyne vir die inerpretasie van die Intestate Opvolgingswet om uitvoering te gee aan die nuwe bepalings en om die beskerming van die regte van vroue om te erf te verseker.

Year 

2009

Avon Center work product